South Africans need to be in the know if we want to create a prosperous future. News24 has kept the country informed for 25 years, and we're about to enter a new chapter of fearless journalism. Join ...
South Africans need to be in the know if we want to create a prosperous future. News24 has kept the country informed for 25 years, and we're about to enter a new chapter of fearless journalism. Join ...
Pretorius sê egter goeie afrigting gaan nie alleen vir sukses sorg nie. “Finansiële ondersteuning van die Suid-Afrikaanse Gewigoptel-federasie sal ook ’n sleutelrol speel,” sê hy. Hy geniet dit veral ...
n Sentrum waar jong atlete bemagtig word om uit te blink in beide sport en akademie – dit is die doelwit van Krieket Namibië se splinternuwe sport- en leierskapsentrum (NSLC). Daar is niemand meer ...
Ná sy uittrede uit die sport het hy na afrigting oorgegaan en deel nou sy kennis en ervaring met ander atlete. Duitse afrigter Hans Peter Thumm het ook sy uitgebreide ervaring na Namibië gebring.
Afrigting fokus op praktiese maniere om probleme op te los binne 'n nie-oordeelende veilige ruimte en laat onvoorwaardelike ondersteuning toe om die algemene welsyn en gesondheid van die ...
VIR byna drie dekades was antie Gasina Waggie-Isaacs, die eienaar van Curry Café by die Nuweland krieketstadion ’n bekende gesig by die ikoniese krieket gronde. Maar nou, na 27 jaar, moes sy ...
Dit het opnuut vir ’n emosionele oomblik gesorg. Johan Knoetze het in ’n mooi gebaar vir Du Mont ’n geskenk gegee asook ’n lang brief waarin hy hom bedank vir baie jare se afrigting en leiding in ...
MINSTENS 18 mense is dood in ’n gru-ongeluk waarby ’n minibustaxi, ’n vragmotor en ’n ligte motorvoertuig by Van Reenenspas in KwaZulu-Natal (KZN) betrokke was. Owerhede het bevestig dat vyf kinders ...
VANDERBIJLPARK – Die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is van 6 tot 10 Desember die middelpunt van skolekrieket in Sentraal Suid-Afrika. Die plaaslike krieketspanne van die Hoërskole ...